Totweersiens
CF Grobbelaar 9/5/1937 – 24/04/2014 Dis met groot hartseer waarmee ons een van T Roos & Kie se legendes, Mnr. Neels Grobbelaar snr, skielik moes groet. Ons sal hom altyd onthou vir sy positiewe en volhardende gesindheid. Baie sterkte aan mevrou Grobbelaar, Neels jnr en die res van die familie in hierdie moelike tyd. Hier […]