BOEDELBEPLANNING VIR JONG VOLWASSENES
Dit is baie belangrik dat jy jou boedel, wat ’n lewende testament, ’n laaste testament en ’n lewende trust kan insluit, beplan. Dit kan help om gesinne vir moeilike tye voor te berei, wanneer jy nie meer naby is om hulle te help of te adviseer nie. Ons lewens word by die dag besiger en […]
Hantering van die huwelik en boedelbeplanning
Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling. Huwelik binne gemeenskap van goedere Daar is geen vooraf kontraktuele ooreenkoms nie, afgesien van trou; Gades het nie […]
Sekere riglyne vir boedelbeplanning
Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om: Jou bates tydens jou leeftyd in stand […]
Sekere riglyne vir boedelbeplanning
Die hoofdoel met boedelbeplanning is om toe te sien dat soveel as moontlik van jou geakkumuleerde rykdom vir jou eie voordeel aangewend word en vir die maksimum voordeel van jou afhanklikes by jou dood. “Boedelbeplanning” word gedefinieer as die proses waarin ‘n program geskep en bestuur word om: Jou bates tydens jou leeftyd in […]