Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Wat beloop my boedel se boedelbelasting?

In terme van die bepalings van Artikel 4 van die Boedelbelastingwet Nr 45 van 1955 word sekere aftrekkings (bekend as kortings) van die netto waarde van ’n boedel toegelaat ten einde die uiteindelike waarde te bepaal wat onderhewig sal wees aan boedelbelasting. Die volgende twee kortings is oor die algemeen die bekendste: Artikel 4(q) – […]

Implikasies van boedelbelasting

Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat indien die belastingbetaler gewoonlik in Suid-Afrika woonagtig is ten tye van sy/haar dood, al die bates (insluitend eiendom geag eiendom te wees), waar ook al geleë, ingesluit sal word in die bruto waarde van die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X