HOEKOM DIT BELANGRIK IS OM TE WEET WAT DIE WAARDE VAN JOU BESIGHEID IS
’n Besigheidswaardasie wat behoorlik oorweeg is kan die eerste stap in vele noodsaaklike besigheidsprosesse en – aktiwiteite wees. Alhoewel daar baie voorbeelde is, kan dit byvoorbeeld die verkryging van ’n koop – en verkoopbeleid of fasilitering van ’n herstruktureringsproses insluit. Die inisiëring van onderhandelinge tydens ’n transaksie oor die verkoop van ’n besigheid bly egter […]