T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

10 Wenke hoe om uitgawes dop te hou

Hou jy behoorlik boek van jou klein onderneming se besigheidsuitgawes (operasionele koste)? Dit sal onnodige koste besnoei en jou meer voorbereid vir belastingtyd maak as jy jou uitgawes gereeld aanteken en aanpassings maak. Probeer hierdie wenke om jou besigheidsuitgawes beter te bestuur: Gebruik sagteware. Rekeningkundige sagteware soos Quickbooks en sigblaaie van MS Office maak bestuur van […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X