March 9, 2015

Besigheidslewe na die dood

Wat sal gebeur as jy of ‘n sleutelfiguur in jou maatskappy skielik te sterwe kom? Niemand hou daarvan om oor die dood te praat nie, en dis waarskynlik die laaste ding waaraan entrepreneurs dink wanneer hulle ‘n besigheid op die been bring. Die dood is egter ‘n werklikheid. Tref nou voorsorg, en jy sal jou kollegas baie trauma en finansiële onsekerheid spaar wanneer hulle die verlies probeer verwerk. Wanneer die leier van ‘n maatskappy sterf, bestaan die risiko dat die maatskappy tot niet kan gaan. Jim Murphy, ‘n suksesvolle entrepreneur, het in ‘n artikel beskryf wat hy geleer het toe […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X