‘N SPAARVOORNEME OM BY TE HOU
Aan die begin van elke jaar neem ons finansiële nuwejaarsvoornemens met die beste bedoelings. Ons is vas van plan om daarby te hou en meer erns met ons finansiële sake te maak. Ons raak egter dikwels verlore omdat ons sukkel om praktiese maniere te vind om die voornemens uit te voer en beheer te neem. […]