August 7, 2018

BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die SAID verskuldig is. Ons ondervind egter dat die SAID se skuldinvorderaars (intern en nuut-aangestelde eksterne agente) al hoe meer aktief uitstaande skuld invorder – grootliks weens die tekorte soos wyd gepubliseer wat tesourie ervaar. Belastingwetgewing maak voorsiening vir belastingpligtiges om alternatiewe reëlings met die SAID te tref om belastingbetalings uit te stel, af te betaal en selfs in sekere gevalle […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X