SAID rente op voorlopige belasting
Soos met verskeie ander saketransaksies, trek belasting in sy verskillende vorme ook rente aan, óf betaalbaar deur die belastingbetaler aan die SAID, óf aan die belastingbetaler verskuldig deur die SAID. Benewens om te weet watter van die verskillende SAID-rentekoerse van toepassing is (wat dikwels op sigself ’n uitdaging is), word dit toenemend belangrik om te […]
BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE
Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die SAID verskuldig is. Ons ondervind egter dat die SAID se skuldinvorderaars (intern en nuut-aangestelde eksterne […]
OMHEINING VAN VERLIESE (ARTIKEL 20A) VIR NATUURLIKE PERSONE
Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik. Artikel 20A vervang altans nie artikels 11(a) en 23(g) nie. Alle uitgawes wat nie volgens artikel 11(a) kwalifiseer nie of wat […]
‘N NUWE KINKEL IN DIE VRAAG: IS DIE KOPER VAN VASTE EIENDOM VERANTWOORDELIK VIR DIE VEREFFENING VAN DIE VERKOPER SE UITSTAANDE MUNISIPALE REKENING?
Daar word van munisipaliteite verwag om munisipale uitklaringsertifikate uit te reik waarsonder eiendom nie van die verkoper na die koper oorgedra kan word nie. Die uitklaringsertifikate sertifiseer dat alle uitstaande bedrae verskuldig aan die Munisipaliteit tot op die datum van oordrag vereffen is. Kopers van eiendomme maak staat op hierdie sertifikate as bewys dat alle […]