August 11, 2014

Aansoek om ‘n lening

Entrepreneurs van klein ondernemings vind dit dikwels moeilik om befondsing te verkry om hul besighede mee te begin. Die bank bied nie altyd die gewenste resultate nie. As jy weet waar om te soek, sal jy heelwat alternatiewe ontdek. Stephen Sheinbaum, stigter en Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) van Merchant Cash & Capital, glo dat daar steeds verskeie maniere is om befondsing te bekom, ten spyte van die swak ekonomie. Moenie moed verloor indien die tradisionele finansiële instellings jou die deur gewys het nie – alhoewel die rentekoerse dalk hoër mag wees, is daar ander moontlikhede om op te volg. Die […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X