T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Welkom by 2022!

‘n Voorspoedige 2022 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en  tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X