T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Laaste nuusbrief van 2025

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2025 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2026 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2025. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X