CANSA SHAVATHON
March 17, 2016
SO WHAT IS THE FUTURE OF TRUSTS?
April 7, 2016

PERSONEEL PRESTASIES

BloksVerskeie werknemers van T Roos & Kie rekenmeesters het die afgelope jaar grade en diplomas verwerf.  Ons wil graag vir Diaan McLean (SAIPA professionele evaluasie), Herlu Smith (SAIPA professionele evaluasie), Meiring Terblanche (B.Com Rekeningkunde), Henry Foulds (SAIPA professionele evaluasie), Hilda Barnard (SAIPA professionele evaluasie) en WJ van der Merwe (B.Com Rekeningkunde Honneurs) baie gelukwens met die prestasies.

20160302_082046_phixr

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X