Spanbou: 18 September 2015
October 7, 2015
Ons gee met liefde
November 9, 2015

ARC klerk van die jaar

A5_novARC Vrystaat Geoktrooieerde Rekenmeesters & Ouditeure gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied.  Ons wil graag vir Herlu Smith gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2015.  Baie dankie vir al jou harde werk.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X