Loslitdag 2013!
September 17, 2013
Discontinuation of Debit Pull Transactions on eFiling
October 15, 2013

Sekretaressedag: 4 September 2013

article1-September-bOp ‘n koelerige lenteoggend het al ons sekretaresses by Oliewenhuis bymekaargekom om daar by “The Terrace” ontbyt te geniet.

En het ons dit nie geniet nie!

Dit was ‘n heerlike oggend van lekker kuier, gesels, lag, eet en nog lag en eet.  Ons het sommer teetyd se koek en tee ook by die ontbyt ingewerk!  –  dit was heerlik.

Ons sê baie dankie aan die Direkteure vir die lekker bederf-oggend. Dankie ook aan Elsa wat al die reëlings rondom sekretaressedag hanteer het.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X