Protect yourself and your children: Stop harassment like this…
July 23, 2013
Sonde met die bure
August 27, 2013

T Roos & Kie ondersteun Loslitdag 2013

article1-august-bT Roos & Kie gaan groot op Vrydag, 6 September 2013 om die regte van persone met gestremdhede te ondersteun.

Gestremdheid kan onverwags gebeur – en dit kan almal aanraak.

“If you find it in your heart to care for somebody else, you will have succeeded.”
Maya Angelou

T Roos & Kie se personeel gaan hulle klerekas bietjie bestudeer en hulle grootste rok, broek, bril, jas en/ of skoene soek en aantrek…’n dag vol spangees!

GROOT is die wagwoord…

Loslit Dag by T Roos & Kie gaan vol pret wees om ons lojaliteit tot hierdie dag te bewys

Hou die groot kant bo!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X