Memorandum of Incorporation (MOI): The 30 April deadline is approaching!
December 6, 2012
Diesel rebates: Are they worth applying for?
January 28, 2013

‘n Voorspoedige 2013!

‘n Voorspoedige 2013 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens!

Mag julle elkeen ‘n jaar van nimmereindigende vrede en tonne voorspoed, onvoorwaardelike liefde en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook  aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

nuwe_KLERKE

Van links voor;
Henry Foulds, Herlu Smith

Van links agter;
Meiring Terblanche,
Chantelle Davis,
Kobus Fourie

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X