T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

T Roos & Kie: Jaareindfunksie 2014

Vrydag, 21 November 2014 het T Roos & Kie sy personeellede beloon met ‘n welverdiende Jaareindfunksie soos min! Dit was ‘n aand met heerlike kos, baie pret en saam kuier tot laat. T Roos & Kie wil graag sy personeellede bedank vir al hulle harde werk en lojaliteit gedurende 2014… julle is voorwaar die beste […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X