T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

As dit by strategie kom, maak grootte nie saak nie

Jy het nie hope wonderlike hulpbronne nodig om ‘n strategiese padkaart vir jou onderneming te skep nie; jy moet egter ontslae raak van jou vooropgestelde idees oor strategie en jouself oopstel vir nuwe moontlikhede. Soms is klein denke die enigste ding wat ‘n klein maatskappy terughou. As jy glo dat die grootte van jou maatskappy […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X