Veranderinge in korporatiewe beheer
Die einde van 2019 het aangebreek. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is. CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die “Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom” […]