T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

UITHOUVERMOEË EN SLAPELOSE NAGTE

Na baie harde werk, uithouvermoeë en slapelose nagte het Kobus Fourie sy raadseksamen geslaag en is nou amptelik ‘n geoktrooieerde rekenmeester. Ons wil hom baie gelukwens met die groot prestasie, ons is baie trots op jou! Mag jy ‘n baie geseënde loopbaan he!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X