January 23, 2020

Veranderinge in korporatiewe beheer

Die einde van 2019 het aangebreek. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is.  CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die “Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom” (“CIPC”) in te dien.  Die doel van die jaarlikse CIPC–opgawe is om te bevestig dat:   ʼn entiteit nog in besigheid is;  ʼn entiteit handeldryf; en  ʼn entiteit in die nabye toekoms nog handeldrywend gaan wees.  Jaarlikse opgawes kan slegs elektronies op die CIPC webtuiste ingedien word en binne die […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X