May 12, 2022

Handelsmerke: Om te registreer of nie te registreer nie

Ons het al almal daardie klein handelsmerksimbole, die klein ® en ™, langs die handelsname en logo’s gesien wat ons in ons daaglikse lewens verwelkom het. Maar hoekom is daar twéé simbole waar ‘n enkele een sou kon werk? Die antwoord is eintlik baie eenvoudiger as wat jy dalk dink. Om iets uniek te skep, neem tyd en passie, en vereis dikwels dat ‘n mens ‘n paar keer terug gaan na die tekenbord. Dit maak dus net sin dat jy die unieke aspekte van jou besigheid, handelsmerk of produk wil beskerm. En as ‘n sakevaardige individu, wéét jy, jy kan […]
January 23, 2020

Veranderinge in korporatiewe beheer

Die einde van 2019 het aangebreek. Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is.  CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), word daar van alle maatskappye en beslote korporasies vereis om jaarlikse opgawes by die “Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom” (“CIPC”) in te dien.  Die doel van die jaarlikse CIPC–opgawe is om te bevestig dat:   ʼn entiteit nog in besigheid is;  ʼn entiteit handeldryf; en  ʼn entiteit in die nabye toekoms nog handeldrywend gaan wees.  Jaarlikse opgawes kan slegs elektronies op die CIPC webtuiste ingedien word en binne die […]
August 7, 2018

UNDER WHAT CIRCUMSTANCES CAN A PRIVATE COMPANY AND/OR CLOSE CORPORATION BE DEREGISTERED?

During the registration of a company or close corporation that entity acquires a legal personality. This legal personality comes to an end when the directors and/or members decide to deregister the entity. A company or close corporation can be deregistered in one or more of the following ways: by means of a request from the directors and/or members of the company or close corporation or a similar request by a third party in instances where the entity is no longer trading, has no assets or liabilities and there is no reasonable likelihood that it will be liquidated; by means of […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X