T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

T Roos & Kie ondersteun die Bybelgenootskap

Die Bybelgenootskap se taak is om die Bybel bekostigbaar en toeganklik aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar te stel. Dit word gedoen deur ‘n uitgebreide publikasieprogram wat vertaling, produksie en verspreiding insluit en dit alles word deur fondsinsameling moontlik gemaak. Dit is die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika om bekostigbare Bybels vir elkeen in hulle eie […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X