Belastingimplikasies van sonkragstelsels vir boere
Die aanwending van sonkrag op plase is geen nuwe praktyk nie. Toerusting soos sonpompe, son-waterverhitters en arbeidershuise wat heeltemal op sonkrag funksioneer is al ‘n algemene gesig. Met die huidige kragkrisis in Suid-Afrika sal boere in die toekoms genoodsaak word om al hoe meer op alternatiewe bronne van energie staat te maak. ‘n Belegging in […]