Die impak van die nuwe BGSEB-kodes vir goeie praktyk op jou onderneming
Die samestelling en verifiëring van ‘n telkaart van ‘n entiteit in terme van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BGSEB) word uitgevoer volgens die Kodes vir Goeie Praktyk (die Kodes) wat deur die Departement van Handel en Nywerheid (dti) uitgereik is. Die Kodes is gewysig en die nuwe Kodes is op Vrydag 11 Oktober […]