Totsiens Hoe sê ‘n mens op een dag totsiens vir so baie mense wat oor die jare soo diep in jou hart ingekruip het? Ek het wonderlike herinneringe van die firma en sy mense en ook van baie kliënte wat ek vir altyd sal koester. Dankie dat ek deel kon wees van T Roos vir 45 jaar. Dit het regtig altyd vir my gevoel asof ek deel is van ‘n span wat saam hard kan werk maar ook saam baie pret kan hê. Die gesegde sê: “Die beste plek om te wees is binne-in iemand se hart” – Dis waar […]