Dienste
Rekeningkunde
- Die opstel van jaarlike finansiële state volgens Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyke.
- Maandelikse finansiële state
- Verwerking van rekenkundige rekords.
- Administrasie van Kliënte: verskaffer rekeninge en betaalstaat administrasie.
Rekeningkundige sagteware
- Verkoop van rekeningkundige sagteware.
- Verkoop van betaalstaat sagteware.
- Ondersteuning op alle Pastel produkte
Belasting
- Inkomstebelasting berekening en administrasie.
- BTW administrasie en registrasie
- Berekening, administrasie en registrasie van ander statutêre heffings (bv. WVF, SDL, LBS ens.)
Sekretariële dienste
- Inlywing van nuwe Maatskappye en Trusts.
- Alle relevante veranderinge aan Maatskappye, Beslote Korporasies en Trust dokumente.
Bestuursadvies
- Besigheidsplanne vir nuwe en huidige besighede.
- Bestuursadvies.
- Ontwikkeling van finansiële stelsels en kontrole
Boedelbeplanning
- Opstel van testamente.
- Boedelbeplanning.
- Eksekuteurs van boedels.