Published by Admin at May 27, 2019 In gevalle waar belastingbetalers verontreg word deur aanslae uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), maak die Wet op Belastingadministrasie[1] voorsiening vir ’n geskilbeslegtingsproses, waardeur ’n belastingbetaler redes vir ’n aanslag kan versoek, beswaar teen ’n aanslag kan aanteken en, indien nodig, gebruik kan maak van verdere appèlprosedures wat ook beskikbaar is. Dispuutoplossing is prosesgeoriënteerd en streng reëls bepaal die vorm, datums en algemene prosedures wat van toepassing is op beide belastingbetalers en die SAID. Gegewe die ingewikkelde proses is dispuutoplossing dikwels duur, terwyl professionele hulp nodig is om nakoming van die stelsel te verseker. Wanneer daar duidelike foute in ’n […]