T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Hantering van die huwelik en boedelbeplanning

Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling. Huwelik binne gemeenskap van goedere Daar is geen vooraf kontraktuele ooreenkoms nie, afgesien van trou; Gades het nie […]

Should I draft a will?

A mother who has always wanted her daughter to inherit her diamond engagement ring may never get her wish if she dies without leaving a valid written will. The mother’s estate would then be distributed in terms of the Intestate Succession Act No. 81 of 1987.  Taking the time to draft a will can leave […]

Besigheidslewe na die dood

Wat sal gebeur as jy of ‘n sleutelfiguur in jou maatskappy skielik te sterwe kom? Niemand hou daarvan om oor die dood te praat nie, en dis waarskynlik die laaste ding waaraan entrepreneurs dink wanneer hulle ‘n besigheid op die been bring. Die dood is egter ‘n werklikheid. Tref nou voorsorg, en jy sal jou […]

Openbare weldaadsorganisasies: detail is belangrik

Dit is belangrik dat organisasies bewus is van wat vereis word om goedkeuring te verkry, sowel as om hul status as vrygestelde entiteite te behou. Aansoeke om vrystelling moet by die “Tax Exemption Unit” (TEU) deur middel van ‘n EI1 vorm, beskikbaar op die SAID webtuiste, ingedien word. Die vorm moet vergesel word van ‘n […]

Your will: An important document

Life is unpredictable, therefore we advise our clients to lose no time in drawing up their will and planning their estate. Below are important reasons why this should be one of your top priorities. Q:  Why should I have a will? A:  A will enables you to name your heirs. Should you die without a […]

Appointment of the Executor of my Will

This is a subject which causes more and more discussion and people become more knowledgeable about Executor’s fees and how it is calculated. As mentioned in previous articles, the maximum Executor’s fee is fixed by law. The current maximum permissible Executor’s fee is 3.5% of the gross estate value plus 14% VAT (should the Executor […]

Wat gebeur met my bankrekeninge wanneer ek te sterwe kom?

Soos in vorige artikels bespreek, is die beste manier om seker te maak dat daar met u bates gehandel word op die wyse wat u sou wou hê daarmee gehandel moet word, om ‘n testament op te stel en op datum te hou. Indien u sonder ‘n geldige testament te sterwe sou kom, word u […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X