December 11, 2020

2021

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2020 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2021 toewens. Aan al ons personeel, baie dankie vir die harde werk en suksesvolle 2020. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn […]
April 20, 2020

Totsiens Annette

Totsiens Hoe sê ‘n mens op een dag totsiens vir so baie mense wat oor die jare soo diep in jou hart ingekruip het? Ek het wonderlike herinneringe van die firma en sy mense en ook van baie kliënte wat ek vir altyd sal koester. Dankie dat ek deel kon wees van T Roos vir 45 jaar. Dit het regtig altyd vir my gevoel asof ek deel is van ‘n span wat saam hard kan werk maar ook saam baie pret kan hê. Die gesegde sê: “Die beste plek om te wees is binne-in iemand se hart” – Dis waar […]
December 7, 2018

MET DIE LAASTE NUUSBRIEF VAN 2018

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2018 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2019 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële […]
December 8, 2017

VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. Ons wil ook die nuwe personeel verwelkom wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ’n aanwins tot die praktyk sal wees. We wish all our T Roos clients and staff a […]
January 12, 2017

WELKOM 2017

‘n Voorspoedige 2017 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.
November 16, 2016

2016 GROETE VANAF T ROOS EN KIE

Met die laaste nuusbrief van 2016 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2017 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2016. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.
January 11, 2016

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens!

Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.
December 3, 2015

Voorspoedige 2016

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.
December 3, 2015

Seisoengroete

Met die laaste nuusbrief van 2015 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2016 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2015. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.