Welkom 2023

‘n Voorspoedige 2023 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en […]
Welkom by 2022!
‘n Voorspoedige 2022 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]
COVID-19 Relief Mechanisms
Small Business Sector Tax Relief SARS TAX RELIEF IS NOT AUTOMATIC If the company can afford the tax liability, the company is required to pay the full amount. Proof to be provided that company is unable (due to the effect of COVID-19) to pay the liability. Tax relief is aimed at distressed companies. Contributions to […]
TROOS measures during the national lockdown
Dear clients, To mitigate the impact of the COVID 19 outbreak we at T ROOS ACCOUNTANTS have introduced the following measures to ensure we provide the same quality of services to our clients before and during the lockdown period: Clients are welcome to visit our offices till close of business on Thursday the 26th of […]
‘N VOORSPOEDIGE 2019
‘n Voorspoedige 2019 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en […]
Internal news (Sept 2018)
Casual Day 2018 Thank you to each and every one from T Roos for your unbelievable support of Casual Day this year! Congratulations to our T Roos best dressed winners of the day – Max Ntsumele, Petri Cronjé and Elias Maimba. Be an everyday hero! Nelson Mandela Day 2018 Thank you to each and everyone […]
THE DROUGHT AFFECTS US ALL
Day Zero is closer than ever and may even occur sooner than expected as on the 21ST of April 2018. This will not only influence the Western Cape, but South Africa as a whole. With the 50-litres-per-day-for-the-next-150-days alarms going off, will the looming ‘Day Zero’ affect those beyond the Western Cape? Water is a daily […]
2017 KERS GROETE VANAF T ROOS EN KIE
Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2017 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2018 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. […]
CLERK OF THE YEAR 2017
Every year we give a reward to the best trainee accountant of the year. Hazel Ntoko and Petri Cronje were respectively chosen as SAICA and SAIPA trainees for 2017. Congratulations to you and thank you for all your hard work and dedication.
UITHOUVERMOEË EN SLAPELOSE NAGTE
Na baie harde werk, uithouvermoeë en slapelose nagte het Kobus Fourie sy raadseksamen geslaag en is nou amptelik ‘n geoktrooieerde rekenmeester. Ons wil hom baie gelukwens met die groot prestasie, ons is baie trots op jou! Mag jy ‘n baie geseënde loopbaan he!