September 8, 2014

Beïndruk die beleggers

Wat kan jy doen om beleggers te beïndruk? Nadat jy die drie wenke hieronder bestudeer het, sal jy die vraag self kan beantwoord. Die entrepreneurskultuur is reeds sterk gevestig in Suid-Afrika, en baie entrepreneurs het waardevolle lesse geleer deur hul idees aan geharde beleggers, bekend as haaie, voor te lê in die program “Shark Tank”,  verkry van Amerikaanse televisie. Wat moet jy doen om beleggers sover te kry om hul beursies oop te maak en in jou maatskappy te belê? Janine Popick, Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) van VerticalResponse, sê dat jy “Shark Tank” moet kyk en die lesse in jou […]
September 8, 2014

Public benefit organisations: Profit from tax benefits

Organisations with philanthropic missions serving the general public may enjoy the benefit of SARS’ generosity if they have all their ducks in a row. There are, however, quite a number of requirements and stipulations which must be adhered to in order to qualify, and companies that want to apply, should ensure that they keep to all the stipulations. The Income Tax Act (“the Act”) uses the term Public Benefit organisation as an all-encompassing concept for “old” section 21 companies, trusts or associations with the sole or principal object of carrying on one or more public benefit activities. South African branches […]
August 11, 2014

As dit by strategie kom, maak grootte nie saak nie

Jy het nie hope wonderlike hulpbronne nodig om ‘n strategiese padkaart vir jou onderneming te skep nie; jy moet egter ontslae raak van jou vooropgestelde idees oor strategie en jouself oopstel vir nuwe moontlikhede. Soms is klein denke die enigste ding wat ‘n klein maatskappy terughou. As jy glo dat die grootte van jou maatskappy ‘n nadeel is vir strategiese beplanning, bloot omdat die groot maatskappye al die finansiële hulpbronne en mannekrag het om die mark te beïnvloed, hoekom begin jy dan ‘n nuwe besigheid? Geld en die grootte van jou personeel is nie belangrik wanneer jy ‘n strategiese plan […]
August 11, 2014

Business life after death

Imagine your business if you or a key executive were to die unexpectedly. No-one wants to talk about death, and it’s the last thing most entrepreneurs think about when they start a business. It is, however, something that deserves a thought. Plan for the possibility now, and you will save your colleagues a lot of trauma and financial uncertainty while they are coming to terms with their loss. When a company’s leader dies unexpectedly there is a huge risk of losing everything. In an article Jim Murphy, a successful entrepreneur, shared what he had learned when facing the death of […]
August 11, 2014

Aansoek om ‘n lening

Entrepreneurs van klein ondernemings vind dit dikwels moeilik om befondsing te verkry om hul besighede mee te begin. Die bank bied nie altyd die gewenste resultate nie. As jy weet waar om te soek, sal jy heelwat alternatiewe ontdek. Stephen Sheinbaum, stigter en Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) van Merchant Cash & Capital, glo dat daar steeds verskeie maniere is om befondsing te bekom, ten spyte van die swak ekonomie. Moenie moed verloor indien die tradisionele finansiële instellings jou die deur gewys het nie – alhoewel die rentekoerse dalk hoër mag wees, is daar ander moontlikhede om op te volg. Die […]
July 8, 2014

10 Finansiële wenke vir klein ondernemings

In die huidige ekonomiese klimaat is effektiewe bestuur van jou onderneming se finansies uiters belangrik, daarom doen ons die volgende wenke aan die hand om jou hiermee te help:  Hou rekord van alle transaksies Hou altyd volledig rekord van al jou transaksies. Dit is uiters belangrik om al jou debiet- en krediettransaksies op rekord te hê vir verwysing, of dit nou vir jou jaarlikse belasting-aanslag of oudit is, of maar net om jou eie balansstaat op te stel. Hou persoonlike en besigheidsrekeninge apart Liasseer jou persoonlike en besigheidsrekeninge apart. Dit sal jou onderneming beskerm en verwarring uitskakel tydens die belasting-oudit, […]
July 8, 2014

Banking on business growth

Is your banker working hard enough to make a difference in your long-term business success? Partnerships can make or break a business, so select the bank for your partnership with business growth in mind. It will be rewarding to build a strong relationship with your banker – it will save you money on interest rates and lead to new business opportunities. Just ask the right questions. These tips can help you improve your current banking situation or find a bank that works for you. Make it personal It is always more satisfying to form strong personal relationships with the people […]
July 8, 2014

10 Wenke hoe om uitgawes dop te hou

Hou jy behoorlik boek van jou klein onderneming se besigheidsuitgawes (operasionele koste)? Dit sal onnodige koste besnoei en jou meer voorbereid vir belastingtyd maak as jy jou uitgawes gereeld aanteken en aanpassings maak. Probeer hierdie wenke om jou besigheidsuitgawes beter te bestuur: Gebruik sagteware. Rekeningkundige sagteware soos Quickbooks en sigblaaie van MS Office maak bestuur van uitgawes makliker. Kies dieselfde program as jou boekhouer of ‘n versoenbare een; sodoende kan jy inligting direk na jou belastingopgawe oordra. Wees gereed vir belastingtyd. Wees noukeurig wanneer jy aftrekbare uitgawes soos voertuiggebruik vir besigheidsdoeleindes, reis- en onthaalkoste, voorraad en toerusting, en bydraes aan verenigings en […]
May 13, 2014

The Team Behind Your Success

A business team that runs smoothly and is well-coordinated can be instrumental in promoting your business’s long-term growth and success. Consider this when putting a dream team together. Success is brought about by a solid business team. Once you have built your business team and it runs smoothly, you can focus on working on your business instead of in it. You now have the freedom to step back from running the day-to-day operations and focus on strategic planning, improving your products and services and increasing your market share. These are the activities that will improve business growth and success in […]