December 3, 2015

Die PAIA-handleiding: Het u dit al gedoen?

Indien u ‘n besigheid in die privaat sektor het en u PAIA-handleiding is nog nie opgetrek nie, is dit nou die tyd om daarmee te begin, aangesien PAIA-handleidings vir privaat entiteite teen 31 Desember 2015 aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) voorgelê moet word. Weet u wie die Inligtingsbeampte gaan wees (dit kan u wees!) en watter inligting in ‘n PAIA-handleiding ingesluit moet word? Indien nie, lees gerus verder. Watter persoon in ‘n organisasie is verantwoordelik vir die PAIA-handleiding? Die hoof van ‘n privaat entiteit is verantwoordelik vir die samestelling en voorlegging van die PAIA-handleiding aan die SAMRK. In die geval […]
July 13, 2015

Die impak van die nuwe BGSEB-kodes vir goeie praktyk op jou onderneming

Die samestelling en verifiëring van ‘n telkaart van ‘n entiteit in terme van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BGSEB) word uitgevoer volgens die Kodes vir Goeie Praktyk (die Kodes) wat deur die Departement van Handel en Nywerheid (dti) uitgereik is. Die Kodes is gewysig en die nuwe Kodes is op Vrydag 11 Oktober 2013 in die Gazette gepubliseer. Hierdie verandering sal ‘n beduidende impak hê op die BGSEB-strategie van ondernemings, en daar sal deeglik besin moet word oor aanpassings van hierdie aspek. Belangrike veranderings van die vorige Kodes sluit in: Die sewe elemente op die telkaart is tot […]
June 10, 2015

Take your business to the next level

Your business will stagnate if you keep to the status quo. You cannot just keep doing what you’ve always done. Take former movie rental giant Blockbuster as an example. Even its brand familiarity and market dominance was not enough to save it when other companies reacted to critical market changes, and Blockbusters didn’t. Review the following steps to ensure that your business strategy evolves and develops to make your business grow. Step One: Cultivate creativity Every business has to innovate to stay in the race. Cultivate creativity in your company. Bring diverse employees with diverse ideas together and encourage them […]
June 10, 2015

10 Financial tips for small business

In the current economic climate effective management of your business’s finances is more important than ever. The following tips will assist you in managing the finances of your business effectively: Keep a record of your transactions Be sure to always keep an accurate record of your transactions. Whether it’s for an annual tax payment or audit or just for the assessment of your balance sheet, it is extremely important to keep a record of your debits and credits for future reference. Keep business and personal accounts separate File your business accounts and personal records separately. This will protect your business […]
March 9, 2015

Besigheidslewe na die dood

Wat sal gebeur as jy of ‘n sleutelfiguur in jou maatskappy skielik te sterwe kom? Niemand hou daarvan om oor die dood te praat nie, en dis waarskynlik die laaste ding waaraan entrepreneurs dink wanneer hulle ‘n besigheid op die been bring. Die dood is egter ‘n werklikheid. Tref nou voorsorg, en jy sal jou kollegas baie trauma en finansiële onsekerheid spaar wanneer hulle die verlies probeer verwerk. Wanneer die leier van ‘n maatskappy sterf, bestaan die risiko dat die maatskappy tot niet kan gaan. Jim Murphy, ‘n suksesvolle entrepreneur, het in ‘n artikel beskryf wat hy geleer het toe […]
December 9, 2014

Die regte bank vir jou besigheid

Werk jou bankier hard genoeg om ‘n verskil aan jou langtermyn sukses te maak? Vennootskappe kan ‘n onderneming maak of breek, dus moet jy ‘n bank as vennoot kies met besigheidsgroei in gedagte. Dit sal bevredigend wees om ‘n goeie verhouding met jou bankier te hê – dit sal vir jou geld spaar op rentekoerse en kan tot nuwe sakegeleenthede lei. Jy moet net die regte vrae vra. Hierdie wenke kan jou help om jou banksake te verbeter of die regte bank vir jou behoeftes te vind. Maak dit persoonlik Dit is altyd baie bevredigend om goeie persoonlike verhoudings te […]
December 4, 2014

To sign or not to sign: Handwritten versus electronic signatures

We all know that a handwritten signature is legally binding on the party who made the signature. But what about an electronic signature? What is an electronic signature? Will a document be legally binding if signed electronically and not by hand? How easy is it to forge an electronic signature? Why should one consider using an electronic signature?  What is an Electronic Signature or e-signature? An e-signature is not an image of a scanned signature which is copied and pasted into a typed document. E-signatures can be divided into three categories, being Digital Signatures, Digital Certificates and Advanced Electronic Signatures […]
November 7, 2014

Provisions and liabilities: Do you know the difference?

Provisions and liabilities – words that are often used interchangeably but for accounting purposes they are not the same. To determine whether expenditure is a provision or a liability depends on the certainty, timing and amount of the expenditure. The classification of provisions and liabilities depends on the answers to the questions as set out in the table below:   The definitions of the different provisions and liabilities are discussed in more detail below, together with an example of each one. Provisions A provision is a present obligation for future expenditure of which the amount can be estimated reliably but where […]
September 8, 2014

Guard your online reputation

Your business may not be advertised online, but the Internet can be utilised to enhance or damage your reputation. Protect your reputation and the way the world views your company. In the days before the Internet ruled the world, you were the only one responsible for building your company’s reputation. Nowadays you have to manage your reputation, because the smallest thing you do, the slightest fallout with a customer, will be magnified and blown out of proportion online. Consumers research their products before they buy, and it only takes one scathing remark by a disgruntled customer to undo all the hard […]