Madiba Dag by T Roos!
July 23, 2013
Consumer rights: Don’t be quiet any longer, insist on your rights!
July 23, 2013

Nuwe ontvangsdame

article2b-JulySy is klein en getrein… dis amptelik…T Roos & Kie spog met ‘n splinternuwe ontvangsdame!

Hierdie vriendelike en professionele dame se naam is Phebè Viljoen en sy is die nuutste toevoeging tot ons T Roos & Kie familie.

Ons wil van die geleentheid gebruik maak om by voorbaat Phebè hartlik te verwelkom by ons firma.

Ons hoop dat jou verbintenis tot T Roos & Kie vol geluk, sukses en voorspoed sal wees.

Als van die beste Phebè!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X